|
By JT Benadé Apostolic Anointing (English) Die Man as Priester in Sy Huis (Afrikaans) Vaders & Seuns (Afrikaans) "Haai pappie, ek is in jou oë" sê my dogterjie eendag terwyl sy op my skoot sit en die weerkaatsing van haar gesig in my oë sien. "Liefie", sê ek vir haar, "bly net naby genoeg aan pappa, en jy sal sien, jy sal altyd in sy oë wees!" "Kan ek jou vra om naby God te staan? Jy sal sien en sê: Haai Pappie, ek is in Pappie se oë!" (Geskryf deur Karen Uys)
|